Haar Lewe, Sy Verhaal - Vroue Joernaal

Haar Lewe, Sy Verhaal - Vroue Joernaal

R 250

Haar Lewe, Sy Verhaal, is meer as 'n joernaal. 


Dit is 'n uitnodiging om tyd vir jouself as vrou te neem, diep te reflekteer en jou hart oop te maak vir die stem van Jesus. 
Saam met die vroue van die Bybel ontdek jy dat God vandag nog vroue sien, herstel, roep en met liefde ontmoet.

Elke hoofstuk bevat inspirerende oordenkings, Koffiebreek met Jesus, Tyd om te Dink, Gebede, Joernaalpunte, Lewenslesse en Kreatiewe Inkleurbladsye. Daar is ook Weeklikse Stiltetyd met Bybelstudie verse.

Ruimte om nie net te lees nie, maar om jou eie storie saam met God neer te skryf.
 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.