Pragtige Jy ~ Is Genoeg

Hier deel ons die grenslose liefde van Jesus.
Shop Now

PRODUKTE

Haar Koffietyd Met Jesus

Haar Koffietyd Met Jesus ~

Daaglikse siel stukke vir die vrou wat deur God geken wil word.

In 'n wêreld van geraas en haas, is Haar Koffietyd Met Jesus…

Read More
Bederfpak Koffietyd

Wat kry jy in die bederfpak...

1 x Haar Koffietyd Met Jesus Bundel 

1 x Warm Reisbeker

1 x Stel Slippers

1 x Sleutelhouer 

 

Bietjie Meer Van Jesus

Bietjie Meer Van Jesus

Is die boek wat nader leun aan die vrou wat sterk lyk aan die buitekant, maar smag na sagtheid aan die binnekant.

Die vrou wat l…

Read More
Moedersdag Bederf Boks

Wat is in hierdie spesiale geskenk boks

Bietjie Meer Van Jesus Bundel

Warm Reisbeker

Slippers

Sleutelhouer

Nota met spesiale boodskap

Gebed Van ñ Krugervrou On Sale

Hierdie boek is 100 dae se oorlog krete teen die vyand. Staan in die deur en die gaping vir jou huwelik. Staan op jou regte as dogter van die Koning.…

Read More

OM TE SAAI IN DIE BEDIENING

Donations picture

Donations

Elke saad wat geplant word help om die wonderlike, genesende waarheid van Jesus se opregte liefde, met vroue harte te gaan deel. Dit help om by meer …

Read More

Click here to make a donation


BLOGS

Jesus - Is die lewe self.

By Juanita Grobler ·
Mar 30, 2025

Die wêreld is 'n meesterstuk.
Geverf met sonsondergange in oranje, pienk en geel.
Oseane wat blyk of dit eindeloos strek. Berge wat ou geheime fluister…

Read More

BETALINGS OPSIES

Logo for Visa, Mastercard, Scode or instant EFT

Visa, Mastercard, Scode or instant EFT

Logo for Bank transfer / deposit

Bank transfer / deposit

J. Grobler
Standard Bank
Tjek Rekening
10177896629
Verwysing - Bestelling nommer


NUUS KATEGORIE

OOR ONS

Welkom by Pragtige Jy ~ Is Genoeg

Hierdie vroue bediening is nie net 'n roeping nie. Dit is 'n getuienis van die ongeëwenaarde krag, genade en liefde van Jesus. Elke woord wat ek spreek, skryf of deel, is gewortel in die verhaal van Sy wonderwerke in my lewe . 'n Verhaal van oorlewing, genesing en …

ONS SPAN

Juanita Grobler picture

Juanita Grobler

Owner

KONTAK ONS

Email: [email protected]

Address:

South Africa

Stuur asseblief vir ons ñ boodskap. Ons wil graag van jou hoor.