2026 Vrouemaand -

2026 Vrouemaand -

R 40

Hallo pragtige vrou! 

Ek het my hart uitgestort in 'n baie spesiale 31-dae joernaal genaamd "Jou Storie, Jou Krag".

Hierdie is 'n veilige, rou en egte spasie vir elke vrou wat moeg is vir maskers en smag na ware innerlike rus by Jesus se voete. Elke dag bied 'n diep boodskap, 'n Bybelvers, eerlike refleksievrae en 'n gebed.

Kom ons onthou saam: Jesus + Niks = Alles. En onthou altyd... Pragtige jy ~ jy is genoeg.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.