Littekens - sakkie

Littekens - sakkie

R 110

Jy kan dit as ñ pennesakkie gebruik.
As ñ sakkie vir al die los goedjies in jou handsak.
Grimeringssakkie of jou medikasie ens.

Hulle is pragtig met ñ hartsboodskap wat jy elkedag kan saam dra.
Dit maak ook die oulikste geskenke.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.