In Vuur Gekroon ~ Hardekopie Boek

In Vuur Gekroon ~ Hardekopie Boek

R 150 Sale R 180

In Vuur Gekroon -

Hierdie boek is vir elke man wat al ooit sy waarde bevraagteken het.
Elke man wat met twyfel gesukkel het, of gewonder het of sy lewe enige betekenis dra.  

Die wêreld definieer koningskap deur mag, rykdom en beheer. 
Maar die hemel definieer dit anders. 
'n Ware koning word nie gemeet aan status of wat die wêreld sê nie.
Hy word gemeet aan sy gehoorsaamheid aan God.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.