Gebed Vir ñ Krugervrou ~ Voorafbestelling

Gebed Vir ñ Krugervrou ~ Voorafbestelling

R 200

100 Gebede vir die Krygervrou.

'n Heilige versameling van 100 gebede vir die vrou wat in liefde veg en vir haar huwelik intree. 

Elke gebed is 'n mantel van genesing.

'n Uitroep vir eenheid en 'n kroon van skoonheid wat in oorgawe gesmee word. 

Vir die vrou wat in die gaping staan.

Die krygervrou.

 

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.