Gebed Van ñ Krugervrou
R 250
Hierdie boek is 100 dae se oorlog krete teen die vyand. Staan in die deur en die gaping vir jou huwelik. Staan op jou regte as dogter van die Koning. Veg vir jou huwelik in Gebed en Gees. Niks is te laat nie. Niks is verby nie. Niks is verlore nie. JESUS het die laaste sê. Stap hierdie pad saam met Hom. Laat Hom toe om jou te leer en te vorm sodat jy as die Krygervrou wat jy, kan opstaan vir jouself, jou man, jou huis en jou huwelik. Vertrou Hom en volg Sy voetspore. En kyk hoe alles verander.
You might also like
Customer reviews
No reviews yet.