Haar Koffietyd Met Jesus ~
Daaglikse siel stukke vir die vrou wat deur God geken wil word.
In 'n wêreld van geraas en haas, is Haar Koffietyd Met Jesus 'n stil toevlugsoord.
300 bladsye lank en teer geskryf, nooi hierdie boek elke vrou uit na 'n rustige oggend met haar Koning, 'n warm koppie tee of koffie in die hand en ñ hart wawyd oop.
Hierdie daaglikse stukke is nie net lees stukke nie.
Dit is siel gesprekke.
Heilige slukkies van hoop en gefluisterde herinneringe dat sy diep geliefd is. Volkome gesien word en altyd welkom is.
Elke inskrywing stort geestelike diepte, emosionele eerlikheid en poëtiese grasie uit. Perfek vir die vrou wie se geloof deurdrenk is van vrae, liefde en verlange.
Of sy nou haar vertroue herbou.
Verlies navigeer of vreugde herontdek.
Lei hierdie boek haar saggies na die voete van Jesus, waar stilte genees en teenwoordigheid herstel.
Dit gaan nie oor om net 'n blokkie af te merk nie.
Dit gaan oor om 'n stoel nader te trek.
Net sy. Die Koning.
En ñ liefde wat nooit koud word nie.