2026 Dagboek - Vooruit Bestelling

2026 Dagboek - Vooruit Bestelling

R 390 Sale R 450

Hierdie dagboek is ñ juweel kis vir jou gedagtes. 

Jy kan jou hart gedagtes neer pen, belangrike afsprake, Bybelvers van die dag, verjaarsdae. Dan is daar ook siel stukkies ingeweef deur die boek en kleur volle kuns vir die oog.

Die jaar kalender is ingesluit.

Maandelikse beplanner

 Ook plek vir jou afsprake.

Wat jy moet onthou en jou doelwitte vir die dag.

Hierdie is ñ unieke dagboek vir elke vroue hart.

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.